Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Verwagting; Waar die hotnotsvye blom (ʼn verplasing)

Deur Loretta Szikra
Datum gepubliseer: 19 September 2019 Aantal woorde: 36 101 Kere gelees Hou van

Agter rooikoperduine
waar hotnotsvye purper blom;
lek ék Erebus my wonde
terwyl ʼn nuwe dag triomfanklik
uit die aarde se uterus
in ʼn oranjerooi songloed verskyn.

*Erebus – Griekse mitologie; God van duisternis, seun van Chaos

©Loretta Szikra
20190919




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    19 September 2019

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die September 2019 projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 129
Kommentaar telling: 215

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 42 gaste aanlyn

Bydrae Totale