Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Verval

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 20 Julie 2020 Aantal woorde: 35 93 Kere gelees 3

die heelal
is onomvatbaar
lig jare is daar fraksies
van hier sekondes.

die kleinste fraksie
is ontelbare atome
kleiner elektrone…
nog ń heelal.

alles vermeng
met almagtige potensiaal
wat verval na
kosmos kompos
en lewende DNA.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 449
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 118 gaste aanlyn

Bydrae Totale