Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Vertrek Punt

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 3 Januarie 2021 Aantal woorde: 46 39 Kere gelees 2

ou tannies
sleep moeg voet
verby beweegde
mens vreet hulpmiddels.

grys mans
in dasse sonder tasse
snel stamp
na VIP wagplek.

families in kindertas neste
struikel na ontlas punte
om van alles ontslae
te raak.

mense slang
in bane afgebaken
haas na poorte
vir wegtrek plekke.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 497
Kommentaar telling: 80

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 90 gaste aanlyn

Bydrae Totale