Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Verlore Stryd

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 7 Julie 2020 Aantal woorde: 40 39 Kere gelees 2

kwaai gal
breek die diafragma
versuur die sluk en neus
brand soos vuur.

spiere trek boog
om pyle te skiet
om vyand gesig
uit en weg te slaat.

diè braakskiet dade
verlig nie die kwaad
verseker wel
ń langer siele stryd.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 354
Kommentaar telling: 36

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 180 gaste aanlyn

Bydrae Totale