Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Verlate Suiker

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 2 Julie 2020 Aantal woorde: 28 59 Kere gelees 2

die mure omvou
geen goed
net leë lewe.

die lande hou
nog taai soet
lewens sap.

die kamers is stil
gestroop van soet,
en die koffie is koud.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 354
Kommentaar telling: 36

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 274 gaste aanlyn

Bydrae Totale