Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: VERGIFNIS

Deur Margaret Cordier
Datum gepubliseer: 21 Mei 2019 Aantal woorde: 20 102 Kere gelees 1

My siel voel in eenvoud skoon
in lakenwit opgemaak,
sodat ek my wil neerlê
en van groenblaarmôres droom.

MCDb




TEMAS
2 Kommentaar
  1. Anze

    21 Mei 2019

    kort en kragtig gedoen, puik!

  2. Margaret Cordier

    12 Junie 2019

    Dankie Anzé, el waardeer.

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 23
Kommentaar telling: 17

Ek bly in die Waterberge en is baie lief vir alle vorme van kuns. Vir my gee die skryf van gedigte; prosa; sketse en dies meer, die geleentheid om my diepste belewenisse en waarnemings neer te pen en te deel met lesers.

Gebruikers Aanlyn

4 Lede, 66 gaste aanlyn

Bydrae Totale