Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Vergete gisters

Deur Cornien
Datum gepubliseer: 28 Februarie 2019 Aantal woorde: 45 111 Kere gelees 2

Elke korrel asem…
gly deur gister se vergeet
en boepens in sy oorvol
gedagtes wat stroom korrel
oor nou se toe en toe se nou

Sou ek jou korrel-koggel kon omdraai
om vergeet te herhaal –
waar sou jy korrel in my verhaal?

© Cornien Naudé
28/02/2019




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. Anze

      Maart 1, 2019

      Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2019 projek – TYD

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 126
    Kommentaar telling: 86

    Om te skryf is my passie, vir 'n wyle ontvlug ek die gejaag. Kry ek 'n oomblik om te voel, te sien en weer te gee, skepping, harts taal - beleef ek die inner siel van my medemens.

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 28 gaste aanlyn

    Bydrae Totale