Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Verdra

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 6 Junie 2019 Aantal woorde: 38 53 Kere gelees 1

Eie dade,
gedagtes altyd laer.
in alle oë.

Uitkoms is,
vooraf bepaal beperk.
verwerping, aanval wysing
alles seer.

Alles bly,
voortdurend half vrot.
nuwe gedagtes verberg
alles armer.

Niks bly,
lewens kennis net tydelik.
eie wysheid
alles onbelangrik.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 56
Kommentaar telling: 8

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 114 gaste aanlyn

Bydrae Totale