Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Verdelgde skape

Deur Taai
Datum gepubliseer: 13 Desember 2019 Aantal woorde: 34 87 Kere gelees 2

Onder moredou-kombers
tussen koue sandsteenrantjies
lê afgeskilde skaapjassies
op bloed deurdrenkte
spoorryke grond
aangedane oë
ontvou wrede verhaal
skimme sluipend
onder vol maanlig
skape blêrrend aangejaag
verdelg vir hul
kosbare vleis.

© Taai Bonthuys




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 37
Kommentaar telling: 1

Digter, Skrywer en professionele rekenmeester.

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 12 gaste aanlyn

Bydrae Totale