Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Verbruikers

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 22 Maart 2020 Aantal woorde: 39 18 Kere gelees 1

Wil
die hang druppels
aan wingerd stok
gepomp van son
vol koolhidraat,
hê.

Hande rek
elastiese prop verby
die breek punt
vingers verstok in pyn,
verniel.

Oor spoel met lus
vir aardse goed,
dié druiwe sap
versaak
in asyn.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 215
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 56 gaste aanlyn

Bydrae Totale