Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Verbeterde denkwyse

Deur Palet
Datum gepubliseer: 16 Januarie 2018 Aantal woorde: 68 368 Kere gelees 4

Hierdie jaar gaan ek nie
dat klein dingetjies my ontstel
ek gaan my emosies beheer
en my hart gee wat hy begeer

Ek wil oor probleme uitkyk
my lewe nie met ander vergelyk
wil nie ‘n lied sing van die koue
of ‘n bang een van woestyne

My denkwyse my wese
vul met ‘n veld vol blomme
vol prag, vol lewe, vol hoop
elke uitdaging bring iets nuut




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    17 Januarie 2018

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2018 – Weerbegin en voornemens projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 382
Kommentaar telling: 354

Waar die see en die horison ontmoet, sal die gedruis van die oseaan in die suis van die wind stil raak.. Dis hier waar my drome my woorde in die binnekant van my siel kom lӗ  

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 117 gaste aanlyn

Bydrae Totale