Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Velkleur

Deur Paula Paxton
Datum gepubliseer: 3 Julie 2019 Aantal woorde: 74 111 Kere gelees 1

Uit stof gevorm, met God’s asem gevul

is ELKE mens, tot lewe onthul.

Bloed vloei rooi, siele deursigtig gekleur

harte wat op dieselfde manier treur.

.

God se skakering van vlees

so mooi hoort te wees,

deur hoogmoed van mens

deur afsku verwens.

.

Range vir sommige, afhangende van kleur

laat siele van mense in flentertjies skeur.

Wonder ek as digter, hoe God moet huil,

terwyl mens in skeinheiligheid agter velkleur skuil.

PAULA PAXTON©

Handelinge 17




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 70
Kommentaar telling: 4

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 75 gaste aanlyn

Bydrae Totale