Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Vel

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 15 Januarie 2020 Aantal woorde: 59 484 Kere gelees 4

Organe, spiere senuwee
bloed, maagsap
talle ander dieselfde
staan, sit lê
in vel vasgevang
almal.

Die vel in kleure
skeete, vlekke sere,
vertrimpel, verbrand verkleur…

Dié strepe, repe rimpels
lewenspaaie,
diep gegrawe waarde.
stadig geskilder op vel.
verbeeld ons siele
as paaie verdien.

Vel word getrek tot plastiek
besoedel
besmeer
bedek
om so jou lewe
te vedof.

ongelooflike
Logika.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 413
Kommentaar telling: 70

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 58 gaste aanlyn

Bydrae Totale