Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: VASGELê VIR ALTYD

Deur Paula Paxton
Datum gepubliseer: 11 Junie 2019 Aantal woorde: 72 94 Kere gelees 2

Ek’s die siel in skadu’s, soos kaf uitgewerp,
oor my woorde wat vloei soos trane,
wat uitdrup in geskryf.

Verwek om te dig, oor my hart se seer emosie.
Vasgevang in ink,
Sonder die klank van my stem.

Om in toekomstige dae
te weerklink in voordrag
of selfs net deur enkel siel.

Sal my hart dan weergalm
wat my lippe graag wou sê
vir ewig in papier vasgelê

PAULA PAXTON©




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 69
Kommentaar telling: 4

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 155 gaste aanlyn

Bydrae Totale