Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Vandag…

Deur Rooiwyn digter
Datum gepubliseer: 8 Februarie 2019 Aantal woorde: 121 92 Kere gelees 3

Vandag sing my gemoed saam die blues.
Vandag herinner elke noot my aan jou.
Vandag roep ek in die wind jou naam.
Vandag soek my elke hartklop na jou.
Vandag is een dag te lank.
Vandag is meer tyd as wat ek kan handle.

Vandag mis ek jou.
Vandag mis ek ons.
Vandag mis ek jou hande se vat.
Vandag mis ek om te swem in jou oë.

Vandag loop ek en fluit ons song.
Vandag loop my hart en roep na jou.
Vandag loop ek en soek na gister.
Vandag loop ek en fluister my trane.

Vandag is ek jammer.
Vandag is ek bitter sad.
Vandag is ek verskriklik seer.
Vandag weet ek wat het ek verloor.

(C) Regardt Belo




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 49
    Kommentaar telling: 4

    INK E-formaat tydskrif

    Gebruikers Aanlyn

    5 Lede, 164 gaste aanlyn

    Bydrae Totale