Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: VAN SATYNLAKENS TOT TEERSTRATE

Deur GhwarriegatQueen
Datum gepubliseer: 5 April 2020 Aantal woorde: 55 27 Kere gelees 1

Marion Holm lees voor uit: Van Satynlakens tot Teerstrate.
Kyk mooi na jouself, liewe Bokkie my babie; en mag ‘n Sho’t Leftengeltjie vandag spesiaal vir jou ‘n deuntjie ‘n goudgeel magrietjie in jou hart se knoopsgat druk.
https://www.dropbox.com/s/vr8u5ldq9rjleqs/Satynlakens%20%2896%20kbps%2044000Hz%20Slightly%20Downsampled%29.mp3?dl=0
©Liza Daniells




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 78
Kommentaar telling: 24

Vergun my net so n skeutjie se agtergrond; seblief - Ek sal dit kort hou. Ek was vir 26 jaar (van ouderdom 8 jaar) vasgevang in prostitusie, delms, satanisme; ens. Ek sal jou nie opsaal met die detail nie. Ek is nou al 21 jaar deur God se genade vrygemaak van daai boeie van die verlede; maar ek ervaar steeds baie vervolging en verwerping van kerk en Establishment. En - verloor om n laaang storie kort te maak, ek het net mooi ALS - letterlik en figuurlik verloor. Hoeveel maal in die winter moes ek fisies op straat slaap; enne is nou een keer gegangrape......nou sit ek met serviks kanker. Maar dis nie die punt nie. Nie nou nie, in elk geval. Ek wil nie chemo of n hospitaalbed he nie. Ek wil weer die seesand onder my voete voel; die see sien. Ek is onherroeplik mal vir die see; vir mooi, ou Kaapland. Ek wil waag om te glo in die gebeur van n wonderwerk. Weer geluk vind; liefde. Ek wil LEWE!!!

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 53 gaste aanlyn

Bydrae Totale