Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Valentine

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 3 Mei 2019 Aantal woorde: 31 140 Kere gelees 2

Die gemeenskap se hele mal
Alleen,
siel verwoestende fees.
wie was die moer….
Valen tin.

Kom kuier eerder
warm teen my
lyf
sonder verwyt,

Saggies gevurk
sonder geskenkies
of
enige iets.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 56
Kommentaar telling: 8

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 63 gaste aanlyn

Bydrae Totale