Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Uitstel Taak

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 24 Maart 2020 Aantal woorde: 45 39 Kere gelees Hou van

in die alleen van taak
stotter mens gedurig
vir redes om uit te stel
met stellings van
benodig tyd
masjien wat taak verkort,
verkoopman oplossings versoek,
gladde doeltreffende automatiese metode ondersoek.

die taak lê onveranderd
die werk ongedaan
vir eie hande
om klaar
te maak.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 302
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 59 gaste aanlyn

Bydrae Totale