Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: uit die chaos

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 15 Oktober 2019 Aantal woorde: 46 44 Kere gelees 2

winde van verandering waai kruis en dwars
oor die lengte en breedte van die landskap
onder donker wolke van rook pluime swart
reuse pilare van vlamme wat alles verteer
deur rook gordyn verskyn daar ‘n wit perd
elke vlam word voor hom verpletter gedoof

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 664
Kommentaar telling: 104

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 128 gaste aanlyn

Bydrae Totale