Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: Tsunami

Deur Benadelle
Datum gepubliseer: 3 Desember 2019 Aantal woorde: 78 62 Kere gelees 3

Sonder n geraas n waarskuwing
of n trompet wat blaas
Kom daar n enorme golf
wat slaan van onder.

Die wat oorleef sien die oorskot van lewe en dood
Orals gestrooi magteloos teen so massiewe krag

n Ma gryp na haar kind se hand màar hy is alreeds onder die sand
Die oud, die ionk
die arm, die ryk
die mooi die braaf
Almal afgesak na n watergraf

Nooit sal mens die natuurkrag vergeeet van daardie dag




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 6
Kommentaar telling: 0

Ek is Adelle Benade gebore in 1969 in Despatch. Skryf speel n groot deel in my lewe. Ek sal.baie graag raak gesien wil word deur my gedigte.

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 64 gaste aanlyn

Bydrae Totale