Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Trein Hotel

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 13 November 2020 Aantal woorde: 53 29 Kere gelees Hou van

op geen spoor
staan trein trokke
vir oor bly
stasie party.

gordyn trokke
in kaal hoëveld
wegkruip ontspanning
in die amaplotte plek.

met township rook
goue hoofweg lawaai
geroeste draad
omring.

joligheid styg
uit charcoal braaie
gemarineerde rib met
Original America Sauce.

een een skakel
geroeste trokke
in die staande
nagmerrie trein.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 469
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 38 gaste aanlyn

Bydrae Totale