Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Tong in die kies kardoes (Brons)

Deur Amanda
Datum gepubliseer: 3 Mei 2019 Aantal woorde: 29 238 Kere gelees 1

Klein pakkies
Aandete, verpak en voorberei
Reg vir smul
Die dae wat ons mammie
Ook ‘n bietjie rus wil gun
Eet ons maar
Sonder kla, kardoeskos saam met pa.




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    3 Mei 2019

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Mei 2019 projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 35
Kommentaar telling: 20

Ouma van Vier woelwaters. Ma van 5 (2 stief) en vrou van 'n wonderlike Godsman. Woon tans in Alberton. Skryf is my uitlaatklep. My hart bloei ink op papier.

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 100 gaste aanlyn

Bydrae Totale