Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: tokkelossie

Deur coen vollgraaff
Datum gepubliseer: 15 Februarie 2019 Aantal woorde: 47 102 Kere gelees 2

skeel-oog se tja-ma
kyk in kalbas se kelk

sy sè: “jy moet bokgoed ja

tokkelossie steel hul melk.”

 

skeel-oog dans n gode-dans

al agter die bok

hy’t suutjies-suutjies agter die berg geloop

hy’t vir mamma-goed gejok

hy’t koffie se wit-maak-goed

aan kaaiman

vir twak-goed

gaan verkoop.




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 5
    Kommentaar telling: 0

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 2,632 gaste aanlyn

    Bydrae Totale