Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: toedel doo

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 24 Maart 2020 Aantal woorde: 70 48 Kere gelees 2

haai toedels
het julle gehoor
daars ‘n toutil lokdown
mense ga skoon mal jong
elke ou met ‘n biekie geld
kopie trollies oorlopens vol
daar is niks brood oppie rakke
geen wieks of hoesstroop nie
wonner wat ga ons maak
vir ons self kyk vir weke
lank met tjips en tjops
siestog hopie skape
kry darem kos
sal darem
vreeslik
wees
as
hulle
ook op
lokdown
moet gaan

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 844
Kommentaar telling: 120

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 52 gaste aanlyn

Bydrae Totale