Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: to-ten-taal

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 12 Januarie 2021 Aantal woorde: 51 24 Kere gelees 1


agter gehaal
lê my duin se sand
vertel van gisteraand
toe golwe gejaag
en kom lê het

agter gelaat
lê my hart se punt
op die berge van gister
toe lewe, lewe was
en kom rus het

to-ten-taal
is die gevoel
van klaarheid
oud wees
begrip

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1035
Kommentaar telling: 135

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 92 gaste aanlyn

Bydrae Totale