Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Wetenskappe

NOSI * die gevaar

Deur Datum gepubliseer: 23 Februarie 2017 6

NOSI * die gevaar

Om presies een-en-twintig uur, sewentien minute en ses-en-dertig komma vyf agt sekondes in ’n koue Desember nag het Jason B. Sakamuchi ’n klein vlekkie vir die eerste keer op sy teleskoop se skerm ontdek, die pas-geboude neutron-aangedrewe „Heavenly Observer” op een van die noordelikste bergspitse in…

RESENSIE: Die DIEPTE, die film

Deur Datum gepubliseer: 20 Februarie 2017 2

RESENSIE: Die DIEPTE, die film

„Die gebed aan ‘n meeu*”

Hoe voel dit om as proefkonyn aangesien te word? As ‘n reeks wetenskaplik verifiseerbare toetsuitslae? As ‘n stuk vleis met fisiese eienskappe en chemies-genetiese beïnvloeding? Dit moet verskriklik wees, maar daar sit ek die einde van die episode vooraan: ‘n Man…

Kinders van Afrika

Deur Datum gepubliseer: 16 Februarie 2017 7

sy kom kaalvoet oor die duine van ‘n Weskus-strand
en loop alsó
deur die sagte (en baie warm) sand
om haar enkel
is daar ‘n riempie vasgebind
met sewe koperkrale
om die stringetjie gesnoer

sy’t ‘n skerp klip in haar hand

en wyl die wind net effe roer
breek sy deur die see se branders
en swem tot by…

Soos ‘n reënboog (tanka)

Deur Datum gepubliseer: 11 Februarie 2017 11

Lig val teen kranse,
breek, en koepel teen die blou.
Sewe keer gebuig
juig ek saam oor berg en dal
in vonkel fotondanse.

© C. Shaw
11 Februarie 2017

Die grond

Deur Datum gepubliseer: 6 Februarie 2017 9

Grond is die hart
voeg iets sleg by;
Grond sal verhard.
Plant enige iets;
voeg iets goed by
– wortels sal groei.

©Roeline
4 Februarie 2017
21:07

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 45 gaste aanlyn

Bydrae Totale