Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Wetenskappe

Poësie in die kubermark: ´n verhandeling oor die ligitimiteit daarvan.

Deur Datum gepubliseer: 22 Julie 2016 6

Ek behoort een vraag te vra, en dan poog om dit te beantwoord. Het die sosiale forums tot die kwaliteit van poësie bygedra, of net die deur oopgemaak vir ´n aanlyn talentsoek operasie waar vriende vir mekaar lieg oor kwaliteit en waarde?
Ek waak ook daarteen om té…

Onbekende God

Deur Datum gepubliseer: 19 Julie 2016 5

Pappa, as ek God nie ken nie
bid ek dan by jóú voet;
versug ek hiér, waar die straf
ongespaar behoort te bly?
(want)
die blaaie wat Moeder stil hou
en die moffies dood, sê vir j-o-u só.

As ek nie verstaan nie
hoe die Urim en Tumim beide ja…

KORINGKORREL

Deur Datum gepubliseer: 9 Mei 2016 3

KORINGKORREL

Die saad moet val en sterf;
dit moet die grond eers in.
Die einde van die korrel
is ‘n nuwe, heerlike begin.

Die dood van onse Heer
was nie die einde nie –
dit was die heel begin
van sy verheerliking.

O mens, verstaan dit tog:
te sterf, is om te leef.
Ons volg die Offerlam –
oorwinnaars, keer op…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 83 gaste aanlyn

Bydrae Totale