Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Wetenskappe

KAAPSTAD SMAG NA WATER

Deur Datum gepubliseer: 3 Desember 2017 5

KAAPSTAD SMAG NA WATER

Kaastad is droog sonder water
so smag die mense na water
droog soos die dorre woestyn
in mense se harte is hewige pyn
die smarte en pyn sal verdwyn

dorre aarde wat die son verskroei
mense is ge boei om water te besnoei
waar hulle harte op die oomblik bloei

mense vra dat ons…

tone

Deur Datum gepubliseer: 29 November 2017 3

van sit of staan
sê ou tannie
is lê die beste
maar lê help ook nie
as tone wil dood
dan wil hulle blykbaar
ongeag posisie
van bene
of lyf
der-dom
van
ouderdom

©Teárlach

SUID AFRIKA MY LAND

Deur Datum gepubliseer: 28 November 2017 170

SUID AFRIKA MY LAND

vers1
Suid Afrika, ons mooiste land
Suid Afrika lê, aan die beste kant
Ons bou ons generasie
Ons boere volk en nasie

vers2
Suid Afrika, ons mooiste land
Suid Afrika lê, aan die beste kant
Met strande, en mooi sonskyn
Maak ons, die heel, beste wyn

Koor:
Wilde diere hardloop verby
Maar niks kom ooit daarby
Ons eet, lekker…

ROOIKRANS DORPIE

Deur Datum gepubliseer: 23 November 2017 3

ROOIKRANS DORPIE

Ouma Eleen se geel bus vertrek vanaf Kaapstad se stasie
opgewonde in die bus met al haar bagasie

die bus stop op Rooikrans dorpie met sy mooi natuur en see
rooikrans se dorpie is in die kaap provinsie geleë
vertrek ons reg oor die oop kaapse vlaktes heen
langs…

SMAG EK NA SOMER

Deur Datum gepubliseer: 30 September 2017 4

SMAG EK NA SOMER

vers 1
So smag ek, na al my drome
langs die koelste, water strome
lank het ek, vir jou gewag
lank het ek, na jou gesmag

vers 2
So smag ek, na al my drome
langs die koelste, water strome
onder wilgerbome, vir jou gewag
onder wilgerbome,…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 51 gaste aanlyn

Bydrae Totale