Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Wanhoop

Siel vasgevang

Deur Datum gepubliseer: 14 Augustus 2019 1

grenslose eindige vernietiging
vasgevang tussen tralies
bedink in ysverweerde sel
tussen yster en mure
‘n laaste groet kom aan einde

wat besiel denke aandadig
aan nog een in lewe vasgevang
ploeter voort asof niks gebeur
maar tussen vier mure
‘n laaste besluit oorgegee

‘n besluit is geneem en uitgevoer
stof tot…

Vroudigter

Deur Datum gepubliseer: 12 Augustus 2019 1

As n vroudigter haar denke
soos duluxprit
op papier kom plak
verskuns in vlietende vaart
neerlê uit die haathoekies van
haar hart,
sal amal sien waarvan sy praat.

Van die oogbegewe – inkdrup
wat haar papier altyd papnat bevlek
haar pen wat in skryf ritsel
en haar woekerende woorde
wat…

As Die Donker weer kom

Deur Datum gepubliseer: 6 Augustus 2019 1

Jy bou ‘n huisie van kaarte. Elke kaart ‘n hoop. ‘n Droom. ‘n Wens. ‘n Aspirasie. ‘n Verlange. ‘n Begeerte.
Jy werk hard. Jy glo. Hierdie gaan ‘n pragtige huisie wees.

En dan, kom ‘n wind en die huisie stort in duie. Dalk is dit nie eers ‘n harde wind…

Spitsverkeer deur Lynelle Clark

Deur Datum gepubliseer: 3 Augustus 2019 2

Spitsverkeer is refleksie tyd, veral wanneer jy wag om jou eindbestemming te bereik. Dit is die tyd wat jy werklik luister, hetsy na musiek, die dag se nuus of in gebed met die Hemelse Vader. Ander kere kan dit ‘n heerlike kuier tyd wees. Juis omdat jy en jou…

Meer word minder

Deur Datum gepubliseer: 25 Julie 2019 2

Mense skree vir
meer geld
meer werk
meer huise en skole
maar stap verby die kerk

“waar dan
sal ons hulp vandaan kom?”

Mense dans in strate
brand af
gooi klippe
plunder en verwoes
ontlaai hul drifte.

“ons hulp
kom van die Here”

Mense skel
verkleineer
beledig
skoor en moor
vergeet wie voorsien…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 112 gaste aanlyn

Bydrae Totale