Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Vrouens

Sommer só ~ liefde

Deur Datum gepubliseer: 28 Julie 2016 7

Wat sal ‘n mens van die liefde sê –
so ongevraag
kom dit somtyds oor jou pad.

sonder dat jy daarna soek.

En weet jy wat?
Ek het jou lief gekry,
half onwillig
en so effens teen my sin.
Daar was net iets aan jou
íéts aan jou manier…

vrou

Deur Datum gepubliseer: 23 Julie 2016 4

vrou

as die emosie diep
vanuit die wande
in die hart van ‘n vrou,
beur tot diep
binne die drang
van die beskerm in ‘n man,
en deure oopbly,
in ongesluite laaie gaan lê,
verplaas word,
na plekke nooit voorsien…

Sy

Deur Datum gepubliseer: 20 Julie 2016 6

Ek het van my twintigs af, ʼn prentjie in my kop gekry, toe ek vrouwees en God beter probeer verstaan.
Noukeurig het God sy tyd gebruik toe hy Adam geskape het. Adam is met kundigheid beplan, tot perfeksie afgerond en in liefde geskape. Hy het hom so gekyk…die man…en…

Jentoe

Deur Datum gepubliseer: 19 Julie 2016 4

Met skemerdaal het sy verwagtingloos
uit onrussluimering haar losgeskeur,
haarself in skamel klere uitgedos;
gestremd met siel en liggaam sondevoos
haar buurt se stegies op en af gesleur
met haar gewete veilig tuis gelos.

Maar toe die rooidag op die Oosterkim
die vliesig wolkies liggies koper kleur
het…

‘n Bankie met ‘n uitsig (‘n brief aan Shirley van Engeland)

Deur Datum gepubliseer: 19 Julie 2016 6

Beste Shirley

Ek sit vandag weer op ‘n bankie
in die Waterberg se hart
– heel bo – by die uitkykpunt, Lenong.
Die son vlam teen my rug
en oor Kransberg se hang.
Die heuwels en valleie hou nooit op.

Die pad tot hier kronkelvleg
deur varings, boom en gras.
Proteabos staan immervaal
tot onder in die dal.
Die pad…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 50 gaste aanlyn

Bydrae Totale