Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Toerisme

RESENSIE: Die rolprent, Die laaste Voetganger

Deur Datum gepubliseer: 15 Mei 2019 3

RESENSIE: Die laaste Voetganger
Gottlieb Sänger is ‘n gemoedelike oujongkêrel van so veertig, vyftig. Hy werk as argivaris by ‘n tydskrif-redaksie. ‘n Rustige lewe midde-in die grootstad met al sy geraas en gedreun en anonimiteit. Probeer hy elkgeval. En hoe bly is so ‘n mens as die…

Die laaste Voetganger

Deur Datum gepubliseer: 15 Mei 2019 3

Die laaste Voetganger Die laaste Voetganger Die laaste Voetganger

Op reis: Dag 5; George (nogsteeds)

Deur Datum gepubliseer: 27 Maart 2019 7

Tannie Olla is ingekleur. Haar vel is amper donkerbruin en haar hare net voor swart.
Dit is nie al van Tannie Olla wat ingekleur is nie. Haar plat plattelandse Afrikaans gaan haal sy met draaie doer in die ou Kaap. Haar aksent verfraai en…

Op reis: Dag2; Beaufort-Wes

Deur Datum gepubliseer: 24 Maart 2019 3

Vandag was lank. Alhoewel die rit minder uitputtend was, is ek vanaand teen die teer —wou selfs al omkap toe ek in die restaurant gesit en smul het aan my lam, slaai en rooiwyn.
Dit is die tweede hoofete in ’n ry wat ek…

Oom Huilwa, Ta’ Brieka en die walvis

Deur Datum gepubliseer: 23 Maart 2019 1

Ek gaan nou nie so ongeskik wees om te sê Oom Huilwal was lelik nie. Ek gaan maar net sê sy gesig was onnetjies. Dit het half gevoel of al die parte op sy gesig nie mooi gesit het waar hulle moes sit nie. Ek kan ook nie veel…

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 83 gaste aanlyn

Bydrae Totale