Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Sosiale kommentaar

Hoe lank moet ek nog skyn?

Deur Datum gepubliseer: 16 Augustus 2016 5

Ek skyn dimpelsag
oor kleine kinders
laat hulle, in hul drome lag –

Ek skyn ñ volle nagwaak
oor adel-moeë boere
in hulle reënversugtingslaak –

Ek skyn ñ nimbusboog
oor liefderyke moeders
wat hulle babas, so teertroetelsoog –

Maar ag liewe Heer,
hoe lank moet ek nog skyn
oor owerspelers
se vreemde-bedde deel?
Hoe…

Saphira en die Biblioteek onder die Berg

Deur Datum gepubliseer: 15 Augustus 2016 7

Cian het besluit om by hulle te bly na die hele eenhoring-en-dwerg-ding. Eolande, natuurlik, is baie opgewonde daaroor. Jade, soos katte maar is, is ongeërg. Saphira daarenteen voel omgekrap. Sy weet daar’s nog baie wat hy haar moet leer oor hoe ander Feë hul towerkragte gebruik,…

ASIELSOEKENDE TOERIS

Deur Datum gepubliseer: 10 Augustus 2016 4

Asielsoekende Toeris?

In die koerantartikel het as eerste gestaan dat die belangrikste van jou vakansiereis die anekdootjies, die staaltjies is wat jy agterna te vertel het. ‘n Sjinese toeris het heelwat om te vertel wanneer hy binnekort huistoe kom.

.

In Heidelberg, die „Mekka” van toeriste in Duitsland, ook van die Sjinese,…

Oudweesseer se koue…

Deur Datum gepubliseer: 8 Augustus 2016 5

‘n Donkerbringend’skaduwee
vee tydsaam oor die gang
en skemer daglig tot ‘n donkerte
wat later pikswart, maanloos, sterloos
oor valleie en in waterstrome hang.

Saans word daar ‘n kers gebrand
-nie vir fees of hart se klopverwagtings nie,
maar bang om mens-alleen alleen te wees-
om jonkweesskimme te verban;
skimme…

Spookasem Wolke

Deur Datum gepubliseer: 8 Augustus 2016 5

Eendag lank, lank gelede was daar ‘n miteskrywer wat stories vertel het vir almal wat sy ontmoet het. Stories vol eenhorings, skêre, spookasem wolke en ander lekker goed. Haar stories was propvol Afrikaanse woorde wat goed in haar luisteraars se verbeeldings wakker gemaak het – dinge wat die Engelse…

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 75 gaste aanlyn

Bydrae Totale