Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Sielkunde

Nagdenkers

Deur Datum gepubliseer: 23 Julie 2019 Hou van

hoekom die donker altyd
die abrupte verdeling van tyd
minderwaardig sal laat lyk
weet mense soos ek ook nie

vraagdun verhale speel daagliks af
tussen mense, dinge, natuur
emosies, die heel gebroke
en die half geheeldes

almal lewe asof tyd geen einde ken
maar saans in die stilte van selfsoek
wonder mens oor wonderlike werklikhede
wat realiteite dalk kan oorgrens
en…

Deel 1 Vind jou voete

Deur Datum gepubliseer: 30 Junie 2019 1

Metamorfose; die proses waar steenkool in ‘n pragtige gepoleerde diamant verander. Dit is tydens hierdie proses waar jy jou voete gaan vind en weer die lewe in die oë kyk. Die goeie nuus is dat dit nie die einde van die proses is nie. Met Augustus wat vrouemaand as…

Blou Lig

Deur Datum gepubliseer: 28 Junie 2019 1

Gloeilampe hang van elke boomtak, wat die donker bos verlig. Dit was absoluut pragtig. Die aand voel minder eensaam met die ligte daar.

As ek nader kyk, kon ek sien dat die gloeilampe eintlik feetjies is. Nie soos Tinkerbell nie. Hulle was soos mense in vorm, maar suiwer wit met…

Diamant Divas Dubbel Standaarde

Deur Datum gepubliseer: 23 Junie 2019 1

Diamant Divas word elke Woensdag oggend op Elan Global Radio uitgesaai.
Die program was uitgesaai die 1 Augustus 2018
Na aanleiding van verlede week se onderhoude en die wat nie gebeur het nie agv verskeie redes, het ek weereens net besef hoe pynlik seer die dinge is waarmee vrouens…

ARJUNA en die HEILIGE KUNS

Deur Datum gepubliseer: 22 Junie 2019 2

ARJUNA
Drie koningskinders staan op ‘n ry langsmekaar. Hulle ontvang ‘n les in die heilige kuns van pyl-en-boog-skiet. Die grootmeester het hulle al gewys hoe om regtig te staan en hoe om die boog met uitgestrekte arm in die rigting van die teiken uit te strek.
Oor weke en…

Gebruikers Aanlyn

5 Lede, 85 gaste aanlyn

Bydrae Totale