Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Reis

Wik en Weeg

Deur Datum gepubliseer: 18 Maart 2016 2

Wik En Weeg
Jy het baie stede
se hoofstrate bewandel
totdat jy die cul-de-sac
na my hart ontdek het
en dit stof en sinkplaat
gery het en jou sluimerende
chroniese wanderlust maar
uiteindelik weer die oorhand
gekry het en na so ‘n bietjie
besluitlose…

Vanuit die wolke

Deur Datum gepubliseer: 16 Maart 2016 10

Hier bo is alles anders
Ek wens ek kon dit bêre vir jou
Ek wens ek kon fotos neem in my gedagtes
en vir altyd dit so onthou
Hier bo is alles georganiseer
en alles lyk so klein
Groen lappe tussen die bruin
en haarlyn padjies wat alles…

Die rooimaan droom.

Deur Datum gepubliseer: 14 Maart 2016 10

… en dit was
so duidelik soos daglig
(al was dit in die aand)
dat die seer
wat ek gedink het gaan my breek
het my toe skaars geraak.

Jou houe
en woorde
en vloek op vloek op vloek
het nie die eerste laag
van my bestaan deurgedring nie.

… en met ’n glimlag om my mond
het ek onverskrokke
stil gestaan
dat…

Zambië Kuier – 2.

Deur Datum gepubliseer: 10 Maart 2016 26

Voor die Avex Air Transport toonbank staan ek en wieg. Dan op die een been en dan op die ander. Ons is te vroeg. ’n Breë musadi beduie met die linkerhand en ’n kopknik dat ons moet wag. Dis nog nie tyd om haar toonbank oop te maak nie….

Zambie kuier – 1

Deur Datum gepubliseer: 24 Februarie 2016 9

Dis ’n hele trek. Eers moet ek by die lughawe kom. Ek kan nie iemand vra om donker nag al op te staan om my betyds daar te kry vir die kwart-voor-ses vlug nie. Ek kan dit net nie oor my hart kry nie. Daarom bestel ek ’n ‘airport…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 34 gaste aanlyn

Bydrae Totale