Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Reis

Pappa, rym is immer

Deur Datum gepubliseer: 17 Junie 2019 1

Pappa, rym is immer

Die wintersmiddag is ’n blouberg,
’n wit maan wat bo-oor alles hang.
En – in ’n oopte tussen wolke –
’n teeleend, vir momente vasgevang.

Dis ’n aalwyn wat oranje
(herhaal, herhaal die blom in vlam)
vir myle met die teerpad saam
verby drie reiers
en ’n…

Karoo Reis

Deur Datum gepubliseer: 10 Junie 2019 1

Skud … …

Oneindig
klip en stof.
ver oop vlaktes,
Koppies swart koffie
sterk.

Stilte….
sag in,
gereisde gekykte
moeg gemoed.

Resensie: DIE LAASTE VOETGANGER, die film

Deur Datum gepubliseer: 21 Mei 2019 3

RESENSIE: Die laaste Voetganger
[Hersiene, verbeterde, GELDIGE uitgawe]
Gottlieb Sänger is ‘n gemoedelike oujongkêrel van so veertig, vyftig. Hy werk as argivaris by ‘n tydskrif-redaksie. ‘n Rustige lewe midde-in die grootstad met al sy geraas en gedreun en anonimiteit. Probeer hy elkgeval. En hoe bly is so ‘n mens…

RESENSIE: Die rolprent, Die laaste Voetganger

Deur Datum gepubliseer: 15 Mei 2019 2

RESENSIE: Die laaste Voetganger
Gottlieb Sänger is ‘n gemoedelike oujongkêrel van so veertig, vyftig. Hy werk as argivaris by ‘n tydskrif-redaksie. ‘n Rustige lewe midde-in die grootstad met al sy geraas en gedreun en anonimiteit. Probeer hy elkgeval. En hoe bly is so ‘n mens as die…

Die laaste Voetganger

Deur Datum gepubliseer: 15 Mei 2019 3

Die laaste Voetganger Die laaste Voetganger Die laaste Voetganger

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 55 gaste aanlyn

Bydrae Totale