Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Prosa/Stories

Saphira se Onmoontlike Keuse

Deur Datum gepubliseer: 11 Julie 2016 2

Die swart-en-bruin Feëtjie Hond slaak ‘n sug van verligting toe hulle haar beskermling se kasteel binnestap. Eolande lyk vir haar uitgeput na hul rondswerwinge deur die berglande. Net Cian lyk asof hy nog verfris is. Maar dan, Saphira is nie seker watter tipe Fee hy is nie. Sy ken…

Saphira die Magtige Feëtjie Hond

Deur Datum gepubliseer: 4 Julie 2016 7

Saphira en Cian sit langs mekaar op ‘n duin en hou Eolande dop waar sy skulpies op tel. Die Feëtjie Hond het haar towerkragte gebruik om haar beskermling in waterdigte skoene en broek te klee.

<Om haar so naby aan die see te sien maak my onrustig,> sê Saphira.

‘Hoekom? Die…

Saphira die Swemmende Feëtjie Hond

Deur Datum gepubliseer: 27 Junie 2016 5

Die Feëtjie Hond – wat nes ‘n Rottweiler lyk – sug hartseer. Haar voetspore kan orals oor die strand en die duine om dit gesien word. Dit herinner sterk aan haar bestaanskrisis nie lank nadat sy Eolande ontmoet het nie. Saphira het haar belowe dat sy haar sal vertel…

Saphira en die Halfeeufees

Deur Datum gepubliseer: 13 Junie 2016 7

Saphira sit op die kasteel, wat half deel van die berg is, se dak. Dis donker nag en sy weet dat Eolande al lankal vas aan die slaap is. Om die waarheid te sê, almal slaap behalwe sy.

Die Feëtjie Hond sug. Die maan is groot en geel, maar maak…

Labirint

Deur Datum gepubliseer: 9 Junie 2016 9

Die labirint se kronkelpad lei my al verder van die middelpunt en raak verstrengel met ander se paadjies. Die bol gare in my hande word al kleiner en kleiner soos ek deur die labirint loop en die gare, saam met ander s’n, soos ‘n web agter my laat. Om…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 65 gaste aanlyn

Bydrae Totale