Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Prosa/Stories

DANS OF NIEMAND KYK NIE

Deur Datum gepubliseer: 16 Januarie 2020 1

DANS OF NIEMAND KYK NIE

trompetterpienkpronkend basuin Distictis buccinatoria
danstyd aan in my tuin naby Pretoria

kwê sê ‘n geveerde grysaard van bo doen die tango kwê
tussen grenadellakrulle glipgly ek gooi my lyf oor ‘n vrug soos hy dit wil hê
wip-wip dans ek of niemand kyk nie in soetsuursap…

‘n Luisterstukkie uit “Eens… Verhale, Mites en Legendes van Feërie”

Deur Datum gepubliseer: 15 Januarie 2020 Hou van

Hallo almal!

As jy by die Gala aand was in 2019, het jy alreeds hierdie storie gehoor… maar dis altyd lekker om weer na sulke goed te lusiter! Hierdie video was my prys as Verhaal Skrywer van die Jaar 2018.

Ek’s nie seker of die video gaan laai nie, so gaan…

PADDAKOOR

Deur Datum gepubliseer: 14 Januarie 2020 1

PADDAKOOR

Ek sit op stoep
ek hoor hulle roep
ek hoor dit in my oor
die mooiste paddakoor

oor en oor sing die hemelkoor
my hartsnare is strelend getoor
dis die mooiste klanke wat ek hoor
brulpaddas het met my hart bekoor

In die donker maanlig
sit die paddas in die sterrelig
hoog vlieg al die klein vuurvliegies
oor die water…

Memoirs van ‘n hoer se kind

Deur Datum gepubliseer: 12 Januarie 2020 1

Jou verlede haal jou altyd in
“Wat was dit?” skrik Daniël met ‘n slag wakker. Die Kaapse wind waai buite. ‘n Somerswind, sommer so ‘n ongeskikte wind. Alles raas. Die huis se dak kraak, buite in die straat dans ‘n leë koeldrank blikkie vorentoe en agtertoe soos die wind ruk…

Die Inwoner

Deur Datum gepubliseer: 8 Januarie 2020 1

Ai tog. Ek het sommer geweet vandag gaan een van dáái dae wees toe die simpel koei weer ‘n uur in die badkamer spandeer het. Na al die tyd het sy nog nie agtergekom dat daar geen salf – of grimering – te smeer is om daai gesig beter…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 34 gaste aanlyn

Bydrae Totale