Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Ouers

Die dag toe Sue se switch flip … (BRONS)

Deur Datum gepubliseer: 26 Augustus 2020 2

Die dag toe Sue se switch flip …

Sue sug behaaglik en skop haar skoene uit. Te hel met die huis, die kinders, honde en hope vuil wasgoed wat haar smekend aankyk. “Te hel met julle, ja! met julle ALMAL!” skree die stem in haar kop.

Sy gryp die TV remote…

MEDE-OUERSKAP

Deur Datum gepubliseer: 24 Augustus 2020 3

MEDE-OUERSKAP
(Brons)

lewenspad deurdenk haarfyn beplan
oomblik van eersteling reeds weggeneem
was dit beplan of was dit per ongeluk
wonder twyfelend steel ‘n gesonde verstand

verlief verloof in ‘n wêreld van bekoring
kies jy die man met ‘n ander vrou se kind
min wetend wat die pad sal inhou
soos soldaat geveg geklee in wapenrusting

dit was…

Formidabele vrou

Deur Datum gepubliseer: 7 Augustus 2020 2

Diep in die donker nag
met draai van uurglas
hingel my gedagtes
in huiwerende trag
oor grense en gebeure
wat deurskif uit geheue.

Moeders in hierdie tyd
wat verskeie skoene volstaan
met (on)sekerheid in raakvat-hande
wankellose tred
dapper ankerstaan
om in voorste linies te veg
vir selfbehoud en eie reg.

Waarheid…

Verrassing Vir Twee

Deur Datum gepubliseer: 24 Julie 2020 4

Ons is alwéér oppad dokter toe. In die hitte. In die kar sonder enige lugverkoeler. Ek druk my kop so naby aan die oop gleufie van die ruit as moontlik. Ek weet ek is siek – ek is nie dom nie. Maar hoekom moet hulle elke dag ‘n nuwe…

Bors

Deur Datum gepubliseer: 7 Julie 2020 5

die bors van ń vrou
bevat dier standard
hart en longe in ribbe vasgevang
maar dan die bron
van voedsel bo-op.

bors kleeding
is nie universeel
net baie algemeen
klere verberg net net
of karton die lewensbron.

van pramberg tot tietiesbaai
reis my kop
een verversing punt
na die ander
siele…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 63 gaste aanlyn

Bydrae Totale