Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Ontvlugting

Om Te Onthou

Deur Datum gepubliseer: 29 April 2016 6

Om Te Onthou

So baie gedagtes en
so baie herinneringe is
onuitwisbaar vasgelê in
die brein se grys sement—
Tyd is glo die groot geneesheer
wat afstand bring, maar dis nooit
ver genoeg om te vergeet nie
want die brein is geoefen om
te onthou solank daar…

In my eie sielsskag.

Deur Datum gepubliseer: 27 April 2016 4

Dor alomswerwend alleen
in my eie sielswoestyn
moeisaam sleep ek my gemoed
niks meer om my te voed

oor dorre vlaktes van my siel
aan weerskante van my blik
verrys ʼn onafwendbare mirage
met elke oorlewingstonde in gevaar

geen…

Inmekaarpas, uitmekaarval.

Deur Datum gepubliseer: 12 April 2016 6

Hoe onmeetbaar is die siel
soos die wye oseaan
in tydmaat opwelling
van eb en vloed
in tydloos geweef.

Dus ʼn perspektief wat nooit sterf
hoe meer intens die onbekende,
is die kans om myself te verbeur
in ʼn…

As jy met my sou kon praat.

Deur Datum gepubliseer: 7 April 2016 7

Ek wandel oorkant die Trans-Altanties,
dis my kamara wat aanhou flits.
Soos ʼn wafferse windvlieër hang die Albatros,
op soek na sy daaglikse kos.

Seil die wind om my lyf,

In die skemer van die berge

Deur Datum gepubliseer: 6 April 2016 7

In die skemer van die berge
doringboom aan elke kant –
sit alleen die tenger vroutjie
op die grens van niemandsland

Wiegend neurie sonder woorde
want haar siel is weggevat –
môre kom die nare drome
op haar skewe kronkelpad

Maar sy luister na geluide
uit die…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 16 gaste aanlyn

Bydrae Totale