Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Musiek

Vasstaande Feit

Deur Datum gepubliseer: 1 Junie 2020 8

Vasstaande Feit

Vers 1:
Die baan wat die aarde
In ‘n jaar om die son aflê is ekliptika
Net só is dit ‘n feit
Dat jy alles is wat my hart hiervoor vra

Vers 2:
Jy’s my rede vir opstaan
As die son sy strale oor my giet
Net só is…

Blaartjies

Deur Datum gepubliseer: 1 Junie 2020 6

Blaartjies

Vers 1:
Weet jy hoe sien ek ons
Ons twee is soos tak en blaar
Die een oomblik is jy hier
Dan skielik is jy nie meer daar

Vers 2:
Soos ‘n boom in die grond
Geanker wag ek vir jou
Maar daar kom nuwe blaartjies
So besluit dus baie…

Kan Jy Nog Onthou?

Deur Datum gepubliseer: 31 Mei 2020 8

Kan Jy Nog Onthou?

Vers 1:
Ek onthou die sorglose dae
Van kind-wees, van vry-wees
Die goeie ou dae se dinge
Vasgeweef aan my hart se lappieskombers

Vers 2:
Daardie dae was dinge so anders
Het ons nog buite gewawieldraai
En gehalte tyd as een gesin
Om een tafel spandeer

Voor-Koor:
Kan…

Die Duisendste Keer

Deur Datum gepubliseer: 31 Mei 2020 7

Die Duisendste Keer

Vers 1:
Ek wonder vanaand
Waar is jy
Ek wonder alweer
Dink jy nog aan my

Vers 2:
Of is daar ‘n ander ou
Iemand wat jou styf vashou
Iemand wat jou laat vergeet het van my
Jy sien

Koor:
Dis vanaand die duisendste keer
Wat ek dink aan…

Valentyn

Deur Datum gepubliseer: 31 Mei 2020 9

Valentyn

Vers 1:
Dis net bokse van tjoklits
En bloedrooi rose waar jy kyk
Dis iets so lekker
Iets wat so mooi soos die liefde lyk

Vers 2:
En ek kry nou dié gedagte
Soos daai dag weer nader kruip
Een uit 365 dae is nie genoeg vir my
En ek…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 81 gaste aanlyn

Bydraes – Argief