Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Musiek

SHOWVILLE

Deur Datum gepubliseer: 15 Augustus 2016 13

dis Showville in Bethulie
en die hele dorp is daar
op stoele netjies uitgepak
– in rye – langs mekaar

daar’s ‘n poet en ‘n sanger
en drie rappers wat moet spook
want die vyfman wat pantsula
dans die houtvloer aan die rook

maar buite in die kampkerkhof
tussen graf van…

MY MA SE LIEDJIES

Deur Datum gepubliseer: 6 Augustus 2016 10

MY MA SE LIEDJIES

My ma maak liedjies;
die kos brand aan.
Sy sit net en kopkrap –
die wêreld kan vergaan!

Ma, maak heel my klere;
ek loop al kaal.
Ag nee, my kind, ek kan nie –
‘n liedjie gaan ek haal!

Ou vrou, ek is nou honger;
kom maak…

Toonset van gedig

Deur Datum gepubliseer: 4 Augustus 2016 10

Ek het vroeër vandag gelees oor hoe om jou werk oor te sit in musiek(lied). As jy gebruik maak van lettergrepe en die patron volg is dit baie eenvoudig. Hier onder is n voorbeeld asook op die laaste reel n klomp woorde in te pas sonder om…

Maanlig harmonie …

Deur Datum gepubliseer: 1 Augustus 2016 11

die sterre fluister woorde sag
sodra die dag maak plek vir nag
hul skitter en blink vir ewig mooi
om die hemelruim in goud te tooi

die aandwind bring die groot verlang
dis donker in my hart se gang
ek hoor die deuntjie wat hy sing
vir my, alleenmens ……

Vreemde weë

Deur Datum gepubliseer: 1 Augustus 2016 8

Vreemde weë

Met Kersfees op hande, het die manne gedink,
versterk hul ou bande deur ’n glasie te klink.
Hulle skink elk hul glasie so ’n viervingersvol
vir ‘kommunikasie’ en om lekker te jol!

Koor
Vlug vir die Duiwel en vir Bachus my maat
hul verlei net
hul baklei net
pasop…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 92 gaste aanlyn

Bydraes – Argief