Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Mans

Angs? Woede dalk?

Deur Datum gepubliseer: 20 April 2019 2

Om myself te beskerm teen die verbanning op Ink se pragtige webwerf, sal ek liefs nie die gekleurde taal gebruik wat ek graag sou wou nie, al wil ek graag woorde gebruik wat die hel aan die brand sal laat slaan! Gelukkig hoef ek nie al my gedagtes neer…

Kerkhof Kaskenades

Deur Datum gepubliseer: 15 April 2019 4

Jan van Kerker,
was ‘n harde werker,
vir die eerste vyf dae van die week
het jy sonder rus geswoeg en gesweet

Maar as hy tjaila op Vrydag,
onthou Vrydag is paydag,
ken Jan se voete een pad
en dis na die dorp se watergat.

Dan begin die man flink
sy…

BABELAS

Deur Datum gepubliseer: 14 April 2019 2

Babelas

En hier sit ons nou
drie spiertiere
pateties langsmekaar
en sluk-sluk
gisteraand se vreugde terug
en hik-hik
na net ‘n bietjie vars lug
totaal verniel
en uitmekaar gefoeter
sy was so mooi
haar oë vol blink geheime
soos sy deur
haar blonde sluier vir my loer
of was dit…

Ballade vir ’n narcissus

Deur Datum gepubliseer: 12 April 2019 2

(goud)

eendag in die vroeë lente
het ’n narsingbol ‘n loot
Iank en groen en dunnerig
na die hemel opgestoot

met aan die punt ’n knoppie
wat goudgeel uit sou kom
om te baai in sagte sonskyn
– en geurig was sy blom

maar per geluk (of ongeluk?)
het hy naas ’n…

Adriaan Wolf se geite

Deur Datum gepubliseer: 28 Maart 2019 4

Adriaan Wolf loer deur die blare na die verrimpelde tannie wat traag by die kothuis se voordeur uitkom. Sy sukkel met die krukke terwyl sy bewerig die voordeur probeer sluit. Adriaan sug.
“Om hemelsnaam tannie. Dis nie so moeilik nie!” swets hy binnensmonds. Die massiewe wolf beweeg geluidloos deur…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 92 gaste aanlyn

Bydrae Totale