Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Mans

Resensie: DIE LAASTE VOETGANGER, die film

Deur Datum gepubliseer: 21 Mei 2019 1

RESENSIE: Die laaste Voetganger
[Hersiene, verbeterde, GELDIGE uitgawe]
Gottlieb Sänger is ‘n gemoedelike oujongkêrel van so veertig, vyftig. Hy werk as argivaris by ‘n tydskrif-redaksie. ‘n Rustige lewe midde-in die grootstad met al sy geraas en gedreun en anonimiteit. Probeer hy elkgeval. En hoe bly is so ‘n mens…

RESENSIE: Die rolprent, Die laaste Voetganger

Deur Datum gepubliseer: 15 Mei 2019 4

RESENSIE: Die laaste Voetganger
Gottlieb Sänger is ‘n gemoedelike oujongkêrel van so veertig, vyftig. Hy werk as argivaris by ‘n tydskrif-redaksie. ‘n Rustige lewe midde-in die grootstad met al sy geraas en gedreun en anonimiteit. Probeer hy elkgeval. En hoe bly is so ‘n mens as die…

Moedertjie se dag

Deur Datum gepubliseer: 11 Mei 2019 6

So byna versluk en verstik ek aan die soet tee toe Hubby sê hy beheer ons nou. Die ‘ons’ is natuurlik Ano en Guppy, en hierdie mens hou nie van sulke liederlike vloekwoorde nie. Toe hy sien dat ek hom nou ernstig stip aangluur word dit inderhaas reggestel. Nee…

Drank en liefde

Deur Datum gepubliseer: 7 Mei 2019 2

Einde van hierdie maand vier ek en Die Ander Een ons 15de anniversary… 15 laaaang jare. Hoe oorleef jy 15 jaar saam ‘n persoon? Goeie vraag! Baie versigtig…
Soos met alle verhoudings was daar maar baie ups and downs. ‘n Gelag. ‘n Gehuil. Uiteindelik bereik jy ‘n ewewig punt…

Die pouse

Deur Datum gepubliseer: 30 April 2019 2

ek darteldans die veertigs in –
noú gaan my lewe mos begin,
vol pittigheid en stoutigheid –
spieël ek my status: prima steak

terstond plonk my euforie tot ‘n halt
toe die eerste hittegolf my slat –
Pappie moet in die boosdoos bly,
tot die kinders is skielik bang vir…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 2,073 gaste aanlyn

Bydrae Totale