Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Kinders

Demensie

Deur Datum gepubliseer: 25 November 2016 13

My ma sê sy kan nie uit die huis kom nie
want dit vervul jou met angs, en sy vrees
dat – indien sy nie vinnig weer tuis kom nie –
daar woede en vrae in jou stemtoon sal wees.

Sy sê jy het weer in die nag op gestaan –
slaaploos, verward en…

Gediggie vir kinders: Die Hoorlosie

Deur Datum gepubliseer: 31 Oktober 2016 18

‘n Gediggie wat ek oor ons almal se stryd met tyd in die oggend het, veral om die kinders uit die bed te kry!

DIE HORLOSIE

Ons hele lewe is ‘n gejaag na en draai om tyd.
Kompleet soos ‘n klop rugbyspelers se stryd om ‘n bal in ‘n rugbywedsryd!

Dit is asof…

Gediggie vir kinders

Deur Datum gepubliseer: 31 Oktober 2016 9

DROOM VAN ‘N JAPSNOET

My keel trek op ‘n knop.
Dit is alweer Sondagmiddag!
More-oggend moet ons weer dou voordag op,
Want more is dit alweer Maandag

Ek wonder vir wat hulle dit Maandag noem.
Seker omdat die maan nog nie eers weg is voor ons op moet staan,
en my selfoon se alarm op sy…

MY DOGTER

Deur Datum gepubliseer: 28 Oktober 2016 81

Tien jaar gelede het jy jou eerste lewenslig aanskou,
van die eerste oomblik was ek baie lief vir jou.
Jy met jou ogies so blou,
jy met jou liefde so opreg en getrou.

Jy het my hele hart gesteel,
ek wou jou met niemand deel.
Jou koms het ons lewens betekenis gegee,
Jy is meer waardevol…

MY SEUN

Deur Datum gepubliseer: 28 Oktober 2016 9

Ek was so jonk,toe is jy gebore,
ek was alleen en so verlore.
Jou pa het ons verlaat,
diep in my hart het ek hom gehaat.

Van die eerste oomblik was jy my sonskynkind,
(ń) lewe sonder jou kon ek nie indink.
Jy het my lewe betekenis gegee,
Jy het my trane weg gevee.

Jy is my…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 301 gaste aanlyn

Bydrae Totale