Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Kinders

ROOMYS Kwintet AABBA

Deur Datum gepubliseer: 25 Julie 2019 1

ROOMYS Kwintet AABBA

Ek wil sing
dit is my gunsteling
ek eet lekker vanilla roomys
in my lekkergoed paradys
‘n versnappering wat kinders vreugde bring

© Eleen van Deventer Vorster
19/07/2019

My kind

Deur Datum gepubliseer: 24 Julie 2019 4

My kind,
Voor jou hart sy eerste klop gegee het, het ek jou reeds lief gehad. Ek het jou plekkie vir jou reggemaak en dit net vir jou ingerig.
Hier onder my hart het ek jou gekoester en jy…

Koning Stefaans van Staden

Deur Datum gepubliseer: 18 Julie 2019 2

Ek het van kleins af al ‘n probleem. Nee wag, kom ons stel dit eerder so: Die samelewing het van kleins af ‘n probleem met my. Sien, ek hou nie van harde handearbeid nie. Ek hou nie daarvan om iets op te tel en te dra nie. Ek hou…

Die nes is leeg (Silwer)

Deur Datum gepubliseer: 11 Julie 2019 1

sy’s ingenestel op my skoot –
net drie en die sneeuste
syste sagste soenste
haartjies streel my mond

die warm van haar kop
en sekondes stil se woelwater
deurstraal en grond
my ganse wese,
is in my hart geëts

nou’s sy nie meer drie nie,
maar meer as dertig
en…

ex re et ex tempore (Silwer)

Deur Datum gepubliseer: 11 Julie 2019 1

“ESCALATOR – UP
FIRST FLOOR: PHARMACY AND TOYS”

Bondel-bondel oplig en gly
staalblokke soos ure verby

In my kindertyd het ek gedog
(en veerplant is mos bog)
‘n trappie kan jou sleep
diep weg in jou moer
daar onder die vloer,
as jy nie jou litte roer
en oor die boonste

Gebruikers Aanlyn

6 Lede, 115 gaste aanlyn

Bydrae Totale