Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Kinders

ballade van die rooi-bruin hen

Deur Datum gepubliseer: 22 Augustus 2020 2

rooi-bruin hen stap fluks om die hoek
kloek-kloek en fier op haar pote soos ‘n boek
kwitter-kwatter skrop sy dat die krummels spat
pik-sluk sy boervrou se fees-koekies op die blad

dik gevreet pronk sy om die hoek van die stoor
daar sit die boer en rook op ‘n stomp…

Formidabele vrou

Deur Datum gepubliseer: 7 Augustus 2020 1

Diep in die donker nag
met draai van uurglas
hingel my gedagtes
in huiwerende trag
oor grense en gebeure
wat deurskif uit geheue.

Moeders in hierdie tyd
wat verskeie skoene volstaan
met (on)sekerheid in raakvat-hande
wankellose tred
dapper ankerstaan
om in voorste linies te veg
vir selfbehoud en eie reg.

Waarheid…

fragment

Deur Datum gepubliseer: 5 Augustus 2020 4

wind suis deur plate
van die sink pandok
langs geel koring land
waar plaas heining loop
daar in dorre sand aarde
speel kinders geel en donker
op en af hol hul in smal strate
wat bak onder winter sonstrale

spat daar vonke uit buise van gereg
laat klein weeskind seuntjie…

WANNEER DIE SWAAR VERANDER IN SOET

Deur Datum gepubliseer: 28 Julie 2020 5

WANNEER DIE SWAAR VERANDER IN SOET

Vandag was ‘n lang dag. Ek hoor steeds die zoem zoem van mens en karre en bouery en gepratery om my, diep binne my verstand. My kop klop skoon van kopseer saam my hart wat selfs vinnig pomp.

Soos gewoonlik op ‘n koue winters…

Vrybuiter

Deur Datum gepubliseer: 26 Julie 2020 4

My kind, jou hands ruik íena
groen sambreelboomblare
daar’s baard op jou are
en vuurhoutjies in jou hare

Ma, hy’t eers fyn tabakblare
met sy dik vingers afgestroop
stadig sy handgerolde zol gerook
en daarna met sy swart selotape
my rooi lipstiffie gespoil

hy’t my niks betaal vir my sexual…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 50 gaste aanlyn

Bydrae Totale