Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Hunkering

Ek wil lewe (goud)

Deur Datum gepubliseer: 29 September 2020 2

Vat my enige plek saam met jou
enige plek weg van hier
enige plek waar vergeet kan verlig

‘n plek met purper plesierighede
soos in die mik van jou arms
of oor die heuwels van jou heupe
waar jou hande veilig oor my kan veld
‘n plek waar buite ‘n…

Metafoormens

Deur Datum gepubliseer: 29 September 2020 Hou van

Ek het gisteraand aan die slaap geraak
in ‘n sterrebed met jou hier aan my sy
ons het soos dryfsiele in jou bed gesweef
‘n hele nag later wakker geword en geweet
die lakens tussen ons is te dik
die kamer ruik na slaap en sweet.

Jou hande het nog…

Skrefieswind (Silwer)

Deur Datum gepubliseer: 26 September 2020 1

ek stuur vir jou ‘n somerstraal
ek stuur vir jou die son
knoop oop jou jas
pak af jou tas
en wag net daar
ek kom…

kyk uit vir ‘n skrefieswind
‘n briesie oor die see
hy sê jou naam
hy bring my saam
en fluister
vir ons twee…

Seirdna (A…

Karoonag (Engelse Sonnet) Silwer

Deur Datum gepubliseer: 26 September 2020 Hou van

in skemersatyn teen die voornaguur
met die sterre en die maan in gelid
deur die kaal karoo met ‘n vlees van vuur
het ek koesterend jou karma aanbid

in jou oog se kyk wink ‘n woord sy weg
en deur jou lippe wat speel met jou mond
soos vulkaniese rots wat vuur beveg
is daar’n magiese…

Ek soek jou

Deur Datum gepubliseer: 25 September 2020 2

ek soek jou in die skoonheid van die natuur
daar waar my roksoom raak as ek gaan sit en wag
waar water druis kan ek vir ure stil tuur
op soek na jou beeld ‘n oomblik in pag

ek soek jou in die blou lug
wanneer drome rondom my wentel

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 253 gaste aanlyn

Bydrae Totale