Jongste aktiwiteit:

Posts tagged "Humor"

G is my gunsteling letter Gedigte, Gondoliere en Grasangeliere Geel, Giggel en Gesels Genoegsaam, Gelukkig en Gehoor Gemeensaam, Gannabos en Geelwortels Meestal want dis die naam wat ek liefhet God van Golgota van Gister en van Genadebrood God van Gerubs wat Gestand voor my Gaan God wat oor my Glimlag So al hou ek van […]

Uh-Hu Dit sou beter wees as ons nie kon praat nie Uh Du Hu kan geen hart breek nie En Mi Mo Mu nie ‘n droom verjaag nie Si So Su nie ‘n traan geboorte gee Dit sou beter wees as ons nie kon dink nie Geen wakkerlê woorde wat maal in jou maag nie […]

Alles is nie pluis in die Paddadys: die modderrige vleitjie van die Paddadigma Koningshuis Koning Paddadigma se heerskappy ontspoor ambisie tot vernuwing het hy lankal reeds verloor Prinses Paddadocs is te groot vir haar skoene en Koningin Paddanormaal fokus slegs op visioene Die volk is ontevrede oor die prys van paddafien ‘n Platanna-faksie wil van […]

soekie is glad met die bek sy sê altyd goed om oor te lag lag jy nie is soekie vies vir jou sommer vies vies alles en almal klop jy haar op die skouer is jy haar beste maatjie wys jy haar tereg haat sy jou fel soekie is gewild ook soms wild soekie sê […]

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed