Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Humor

Toe Paasfees amper sonder eiers was. (SILWER)

Deur Datum gepubliseer: 30 April 2021 4

Toe Paasfees amper sonder eiers was.

Carter woon saam sy sussie Ava by hulle mamma. Hy het ʼn goue bol krulle en ondeunde groen oë. Wat niemand weet nie is dat Carter ʼn groot geheim het. As sy mamma bedags gaan werk, klim Carter in sy klerekas en wikkel…

Paashaas se geboorte. (SILWER)

Deur Datum gepubliseer: 29 April 2021 2

Paashaas se geboorte.

In die Romeinse gebied van Germanië woon daar ʼn wonderskone mooi jong dame, Eostre. Sy is nie ʼn gewone jong dametjie nie, maar sy is die godin van dagbreek en lente. Sy is baie geliefd onder haar mense en is ʼn vrolike, opgewekte blondekop. Waar al haar…

Digdood (Silwer)

Deur Datum gepubliseer: 23 Maart 2021 1

“die meester kom sy kinders haal
op anderster maniere”
só het tant Skuitjie
daardie dag gesê

waar sy oor die wasklip buk
staan die are in haar nek
haar wange dril soos die uier
van oom Faf se jerseykoei
as dié saans afdraf stal toe
om met die melkman te gaan stoei

haar arms vryf egalig
om…

Beesboude en binneblaaie 359 Woorde Silwer klas

Deur Datum gepubliseer: 23 Maart 2021 1

Al draai ek die spiëel watter kant toe, die broek sit vanmore regtig bietjie styf. Al draf ek nou ook om die blok gaan daai boude nog steeds bewe wanneer ek loop. Beesboude.

Wragtag sal die duiwel sy sitplek vanmore op my skouer kry. Die bed lê vol klere soos…

die padda (BRONS)

Deur Datum gepubliseer: 13 Maart 2021 2

die padda

die meisies lyk verskik en gil
waar hulle bang bewe in die klas
want die stoute Jannie wil
met sy troeteldier spog as die gas

ou juffrou Nel lyk doodbenoud
vandag sal sy boude moet slaan
dreig is nou haar een behoud
oor die flater wat Jannie begaan

want hy dink hy doen goed
dit is mos…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 143 gaste aanlyn

Bydraes – Argief