Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Navigeer Tema

Hemel

Die gedig is vir ouma

Deur Datum gepubliseer: 13 September 2016 44

Die gediggie is vir ouma

ek het ‘n nuwe ouma gekry
en ek moet sê –
ek is vrek lief vir haar

elke keer as ek haar sien
ontmoet ons vir die eerste keer
alweer

Die gediggie is vir ouma

Al is ouma nou anders
Onthou ek wie ouma was
En weet ek dat ouma se liefde nog dieselfde…

Pappa is my fluister in die Wind…

Deur Datum gepubliseer: 28 Augustus 2016 7

Pa het die ewige lewe ingegaan
en my met die pragtigste herrineringe gelos.
Ja ek sal nie stry nie,
soms is ek hartseer dan mis ek vir pappa,
wanneer die lewe erg druk,
mis ek hoe pappa my altyd kon dra.

Vandag onthou ek pa se glimlag,
en pappa is nou ‘n fluister in die wind.
Ek…

Om te droom is ‘n gawe…

Deur Datum gepubliseer: 18 Augustus 2016 10

Wat sou ons doen,
sonder die gawe om te droom?
Goedjies wat ons met mekaar kan deel,
my hart so jou hart omsoom.
Selfs al by dit net drome,
is dit tog so mooi,
mooier as Pretoria se Jakaranda bome,
in herfstyd in pienk getooi.

Wat sou ons doen,
sonder…

Kunswerk

Deur Datum gepubliseer: 26 Julie 2016 8

God is ‘n digter
Hy skryf met weerlig
en rym met die reën

God is ‘n kunstenaar
Hy het die wêreld
met jóú geseën

‘N liedjie vir hom

Deur Datum gepubliseer: 11 Julie 2016 9

My oudste broer is op 4 Julie 2016 in motorongeluk oorlede. Dit was ‘n groot skok vir die 8 broers en susters wat agtergebly het. Hierdie is ‘n ode aan hom, mag hy rus in vrede.
(OP DIE WYSIE VAN STEVE HOFMEYR SE “PAMPOEN”)

Sing, sing jou laaste…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 66 gaste aanlyn

Bydrae Totale